Voorblaaie



Van Die Voorligter tot LIG

 

Die Voorligter, nou LIG, het in Desember 1937 vir die eerste keer verskyn as blad vir lidmate van die Nederduitse Gereformeerde Kerk. Die blad het naas Die Kerkbode verskyn en is selfs as "populêre uitgawe van Die Kerkbode" aangebied. Let op na die veranderende voorbladagenda asook die vordering in drukwerk en rekenaaruitleg.

Click here to see a zoomed picture.Click here to see a zoomed picture.


Onder mnr. Willie Maree het die blad daar danksy massa-intekening deur kerkrade ʼn beduidende sirkulasie opgebou. Dr. Frits Gaum het die blad nuwe lewe gegee onder die naam Nuwe Voorligter.

Click here to see a zoomed picture.Click here to see a zoomed picture.


Die Nuwe Voorligter het Lig en toe LIG geword en staan vandag onder redakteurskap van Adri-Louise van Renen die redakteur. LIG ding nou op die tydskrifterak mee met verskeie Christelike tydskrifte.

Click here to see a zoomed picture.Click here to see a zoomed picture.
 
   
 
 

Tuis Kontak ons

 

Loading, please wait...

busy_indicator